25 Hektaar met woonhuis en woonstel
Beskrywing
Word die trotse eienaar van die pragtige Gebruiksreg plasie, in die unieke kulturele omgewing van Orania en die groter Vanderkloof area.
Die plaas is geleë 25 kilometer vanaf Orania, Vanderkloof asook Petrusville.
Beslaan +-25 hektaar Die stewige en netjiese sink-beklede huis bestaan uit 3 slaapkamers, twee badkamer (waarvan een nog voltooi moet word), oopplan kombuis, sitkamer, spens, kaggel en groot kuierstoep met dubbel afdak en stoortjie. Paloma gas geyser.
2 Kampe met een veesuiping, toegespan met jakkalsproef draad.
Perde-ring, toegeruste boorgat (met adisionele rivierwater beskikbaar teen bekostigbare prys)
Netjiese aparte, een slaapkamer woonstel met gas geyser, gas stoof en kaggel.
Geheel en al onafhanklik van die nasionale krag netwerk en alle elektrisiteit vir die huis asook boorgat word verskaf deur sonkrag (8KVA) en is gevolglik ‘n groot koste besparings voordeel.
5000L Jojo tenk met drukpomp.
Die area verleen homself uitstekend tot die vestiging van verskeie neut kultivars.
+- 3 HA onder gevestigde kommersiele kultivars turksvye (wat ook uitstekende wintervoeding vir skape bied). Daar is ook genoegsame weiding om ‘n klein troppie lewende hawe vir eie gebruik aan te hou. Kom ervaar die goeie lewe waar mense steeds vir mekaar omgee, waar bure vriende word en diefwering nie in aanvraag is nie.
Geen BTW of oordragkoste betaalbaar nie.
LET WEL : Hierdie eiendom is 'n gebruiksreg-erf en is onderhewig aan lidmaatskap by Kambrolandskap Koöperatief, asook goedkeuring van verblyfsreg in Orania. Die koper sal na suksesvolle aansoek 'n aandelesertifikaat ontvang as bewys van eienaarskap.
Kenmerke