60 Hektaar met hout-huisie
Beskrywing
Kambro gebied
Nooitgedacht
Gebruiksreg Nommer
N260
Kenmerke
Besonderhede
* Omheinde 60 hektaar gebruiksreg perseel.
* Pragtige uitsig!
* Hout huis struktuur (kort aandag)
* Boorgat
* Huishoudelike gebruik waterpunt
* Omhein
LET WEL : Hierdie eiendom is 'n gebruiksreg-erf en is onderhewig aan lidmaatskap by Kambrolandskap Koöperatief, asook goedkeuring van verblyfsreg in Orania. Die koper sal na suksesvolle aansoek 'n aandelesertifikaat ontvang as bewys van eienaarskap.