98 Hektaar met woonhuis
Beskrywing
Kambro gebied
Nooitgedacht
Gebruiksreg Nommer
N219
Kenmerke
Besonderhede
98 ha se gebruiksreg, waarvan:
33 ha digte soetdoringbome en natuurlike soetgrasveld – ideaal vir wildlewe en veeboerdery.
33 ha asemrowende pan met 'n diverse en ryk voëllewe, perfek vir natuurliefhebbers.
Die res van die plaas bestaan uit pragtige rant- en vlakteveld, wat ideale weiding bied vir vee of verdere ontwikkeling.
Stewige en netjiese houthuis met:
4 slaapkamers
1 badkamer
Oopplan kombuis en sitkamer
Opwas-area
Groot kuierstoep met ingeboude braai
Ruim afdakspasie vir voertuie en toerusting
Boorgat, Alternatiewe krag, verskeie boerdery-ontwikkeling
LET WEL : Hierdie eiendom is 'n gebruiksreg-erf en is onderhewig aan lidmaatskap by Kambrolandskap Koöperatief, asook goedkeuring van verblyfsreg in Orania. Die koper sal na suksesvolle aansoek 'n aandelesertifikaat ontvang as bewys van eienaarskap.